\ka die departement van gesondheid Dinsdagaand uitgereik het is daar 3465 bevestigde gevalle van die koronavirussiekte in Suid Afrika en 58 mense het reeds gesterf 2582529 mense toets wereldwyd positief vir die koronavirussiekte 178481 mense het wereldwyd weens die siekte gesterf \sk