\ka Volgens die jongste amptelike syfers wat die departement van gesondheid Woensdagaand uitgereik het is daar 3635 bevestigde Covid 19 gevalle in Suid Afrika en 65 mense het reeds gesterf die dodetal wereldwyd die 180 000 kerf verbygesteek het \sk