\ka Die jongste bevestigde koronavirusgevalle in Suid Afrika het tot 22583 toegeneem, terwyl die dodetal / met 22 tot 407 gestyg het. Tans word 842 mense = in hospitale behandel. Van hierdie pasiente is 128 in waakeenhede. \sk