\ka Koronavirus = Alles wat jy vandag moet weet. Landwyd is daar 40792, bevestigde Covid/19 gevalle aangemeld. Hiervan het, 21311 reeds herstel? Die sterftesyfer staan nou op 848/ Sover is daar 820 675 toetse vir, die koronavirussiekte gedoen. \sk