\ka Volgens die jongste syfers teen Maandagmiddag, is die kumulatiewe getal bevestigde = koronavirus/gevalle nou 97302. Altesaam 51608 mense het reeds herstel? en 1930 sterftes = is aangemeld. Daar is steeds 43764 bevestigde / aktiewe gevalle in die land. \sk