\ka Landwyd is 394948 bevestigde Covid=19=gevalle / aangemeld = waarvan 229175 gevalle reeds herstel het. Die sterftesyfer staan nou op 5940, Daar is steeds 165/773 bevestigde aktiewe Covid=19=gevalle? Die presidensie het bekend gemaak dat pres. Cyril Ramaphosa die land om 20.00 gaan toespreek? \sk