\ka Die jongste getal koronavirus/infeksies staan op 452 = 529 en die dodetal op 7 067. Altesaam 274 / 925 mense het reeds herstel? Tans is daar 170 = 537 bevestigde aktiewe gevalle. Die Internasionale Monetere Fonds IMF se uitvoerende raad het Suid / Afrika se aansoek vir un noodlening van 4,3 miljard Dollar goedgekeur? \sk