\ka Die jongste getal koronavirusinfeksies staan op 732 414 en die dodetal op 19 677. Altesaam 671 579 mense het reeds herstel. Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, lewer vandag n voorlegging aan die Wereldgesondheidsorganisasie =WGO oor Suid/Afrika se ervarings van die Covid/19=pandemie? \sk